Bybelstudiegroepe

Daar is verskeie vroue Bybelstudiegroepe wat in die gemeente funksioneer.

Meeste kom op Dinsdagoggende bymekaar.

Kontak die kerkkantoor indien u wil inskakel, of een van die volgende persone wat ook groepleiers is/was:

Marizaan Viljoen

Denise Deetlefs

Maritha Maartin

Theresa Appel

Hetta Botha