Gelukwensinge

Ons wil graag die gemeente op hoogte hou oor geboortes en huwelike en besonderse verjaarsdae.  As u dus kennis dra van sulke gebeure kontak asseblief vir Theresa Appel of die Skriba om die besonderhede deur te gee en dit hier te kan plaas.