Begrafnisse/Sterftes

U kan u wyksleraar kontak sodra iemand sterf, sodat die reelings vir die begrafnis getref kan word en sodat hy die familie kan ondersteun.

Kontak ook die Skriba sodat u wyk se kerkraadslede gekontak kan word, om met u te skakel in verband met die bedien van tee en broodjies na die roudiens.