Author Archives: ngkerkgoudini

PINKSTER 2016

Pinkster begin vanaand tot vrydagaand en sondagoggend.  Die dienste is elke aand vanaf 18h45.  Sondagoggend se diens begin 9h00. Die temas vir die week is: Maandagaand – Glo jy in wonderwerke? Dinsdagaand – Waarom doen God wonderwerke? Woensdagaand – Waarom … Continue reading

Posted in Uncategorized

Gemeente Potjiekos ete!

  Dit is tyd vir ons gemeente se heerlike saam-kuier en saam-eet dag.  Hierdie komende sondag 13 Maart maak die verskillende wyke Potjiekos onder die bome voor die kerkgebou.  Almal kom dan  na die erediens en kom eet en kuier … Continue reading

Posted in Uncategorized

“My skape ken My stem…”

Johannes 10:4 sê vir ons dat die Here se skape Sy stem ken en Hom volg.  Hier is ‘n kort video wat die waarheid van die woorde in die praktyk illustreer. Lees gerus Johannes 10:1-15 en oordink dit. Do sheep … Continue reading

Posted in Uncategorized

Week van gebed: Psalm 23

PSALM 23 – Die Here is my Herder, ek kom niks kort nie. Hy laat my rus in groen weivelde. Hy bring my by waters waar daar vrede is.   Hy gee my nuwe krag.   Hy lei my op … Continue reading

Posted in Uncategorized

BADISA NASORG KERSBOOM.

BAIE DANKIE  aan elkeen wat ‘n “skoenboks”-geskenk vir die kinders in Badisa se 2 Nasorgsentrums gegee het.  Daar is foto’s van die aand onder die hofie”Gallery” gelaai – gaan kyk gerus daarna!! En nogmaals BAIE DANKIE!!

Posted in Uncategorized

Kwartaalblad van die ONDER ONS nou beskikbaar

Onder Ons 4/2015

Posted in Uncategorized

Goudini gemeente se kerkraadsbesluit oor dieselfde geslag verhoudings…

Op die kerkraadsvergadering van 27 Oktober 2015 het die kerkraad soos volg besluit: Hiermee oefen die Kerkraad van Goudini Gemeente sy reg uit, om van die 2015 Sinode besluit, oor dieselfde geslag verhoudings, te verskil en neem die volgende standpunt: … Continue reading

Posted in Uncategorized

Kersfees Skoenboks vir Badisa

Badisa hou op 28 November vir 30 kinders in hul Nasorgsentrums ‘n Kersfeespartytjie.  Hulle benodig 30 Skoenbokse gevul met ‘n paar items, en toegedraai in mooi geskenkpapier.  Binne in elke boks kom: ‘n Tandeborsel, tandepasta, ‘n waslap, ‘n koekie seep, … Continue reading

Posted in Uncategorized

Ons mentors se standpunt oor die Sinode se Gay besluit…

Ons gee hiermee Goudini se mentors se reaksie op die Algemene Sinode se besluit oor gay verhoudings. Tydens die afgelope sinodesitting is geworstel met die vraag hoe toegewyde gay kinders van God (ook leraars) moet voel wat nie die voorreg … Continue reading

Posted in Uncategorized

GENADE is soveel meer…

“Gods grace is not only a free gift, forgiveness of sins and salvation… but also God’s empowerment to live beyond my natural abilities.“ Efesiers 1:19 – Verder bid ek ook dat julle sal agterkom dat die krag van God wat in … Continue reading

Posted in Uncategorized