Wie is ons…

“Ons is medewerkers in God se wingerd!”

Ons glo dat elke kind van God in ons gemeenskap ‘n medewerker is, saam met God en saam met mekaar om God se koningkryk hier in Rawsonville en omgewing sigbaar te maak.

Kyk gerus na ons missie en waardes om meer te verstaan van waarvoor ons as gemeente staan en ook na die Welkom in Goudini gemeente pamflet.