PINKSTER 2016

Pinkster begin vanaand tot vrydagaand en sondagoggend.

 Die dienste is elke aand vanaf 18h45.  Sondagoggend se diens begin 9h00.

Die temas vir die week is:

Maandagaand – Glo jy in wonderwerke?

Dinsdagaand – Waarom doen God wonderwerke?

Woensdagaand – Waarom gee God wonderwerke?

Donderdagaand- Wat blokkeer wonderwerke?

Vrydagaand – Ken jy die Gewer van die wondergawes?

Sondagoggend – PINKSTERFEES – Wonderwerke:  Die geheim…

 
 
 
This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.