BADISA NASORG KERSBOOM.

BAIE DANKIE  aan elkeen wat ‘n “skoenboks”-geskenk vir die kinders in Badisa se 2 Nasorgsentrums gegee het.  Daar is foto’s van die aand onder die hofie”Gallery” gelaai – gaan kyk gerus daarna!!

En nogmaals BAIE DANKIE!!

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.